Reg geskied

Reg geskied

En dit bestaan wel

Dit is ongelooflik hoe baie jy hierdie tipe ouens sien. Hier in Potch, met die studente seuns wat nog probeer "score" gaan hulle nogal uit vir hierdie look. Ek vrees net dat my dogter dalk miskien vir so iets sal val eendag. Dan sal ek maar 'n alkolis word.

IM SEXY

Lag ek nou lekker. OscarWillebeest hierdie een verdien plek in die woesblog se minnaars.

Petronella