Waarom Petronella na al die jare steeds vir my en Tribalmoon kwaad is.

Waarom Petronella na al die jare steeds vir my en Tribalmoon kwaad is.

En Petronella wou my nooit glo dat Tribalmoon vooraf die koeldrank in my tietbottel met brandewyn vervang het nie.

Ek wou

Jammer Oscar ek wou my kommentaar verwyder onder jou werk deur alles te delete onder redigeer maar die werk toon nog steeds al druk ek my delete knoppie. So dit lyk my mens kan net redigeer en nie die werk delete nie.
Ek het Willem gevra om my werk te verwyder, miskien sal hy dit vandag doen.
Petronella

OscarWillbeest Tribelmoon Petronella

Hey girls en Willebeest dit is tyd dat julle die "true en only the true" vertel oor wie was gesuip en wie was nugter.
Soos dit lyk uit die kommentare was julle drie gesuip "finish en klaar"
Psyche

OscarWillebeest tribelmoon petronella

Ek sal nou nie weet wie lieg vir wie nie, al wat ek weet dit is een hengse lekker lag gewees die. Al die kommentare het my nou regtig baie laat lag.

nandi

Ag dis sommer niks, we aim to please, altans ek doen. Die ander twee is seker nog te gekuier, so heaven only knows wat hulle dink. *w*

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Storie agter die storie...

Aai, laat ek dan nou maar verduidelik. Ek het julle gewatch, Vlek het die drank supply (illegally of course), almal was toe geknetter en SABC 2 het die snapshot gevat wat Oscar ten duuste die fotograaf moes bribe.

The moral of the story: Moenie van die subject af dwaal nie *lag*

Groete

Chenél

If you want to change the world, start with the person within.

Vlek!

Dit is tipies van 'n sadis soos vlek om sulke goed te doen.
En al die jare het ek nog gewonder wat het gebeur.
Petronella

vraag

Ek wil ook weet wat die storie agter die storie is, want ek was duidelik die een wat onder invloed was. lag en lag.

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Geen atwoord

Lag ek kan nie onthou nie, ek dink my bottel was ook gedokter.

Petronella

Brandewyn se brieke

Soos hulle sê:

Na die vierde drankie waai al die lelike meisies by die partytjie. Ek dink dit is wat hier gebeur het.

En elke keer as dit gebeur dan sê ons "nooit weer nie" maar tog gebeur dit weer.

gelukkig

Is ek 'n natural beauty...
en net so by the way, wie sê dis nie ek en Petronella wat wild gekuier was nie, mens weet mos die mans spesie vertel dinge op so manier dat hulle met die halo om die kop opeindig.

O lekker lag ek nou

groete

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Gelukkig

Tribelmoon dit is goed geantwoord. Voel lus en skree Jippiee - die vrouens wen.
Petronella

brandewyn brieke

Willem probeer jy dalk vertel dat ek lelik is? Ag-wat is okey jy is van 'n ander planeet.
Petronella

brandewyn brieke

He-he dis 'n lae hou.
Psyche

Tribalmoon

Sien, doll, al rede hoekom ek vra is omdat ek julle drietjies gewatch het. En niemand wil my die low down dirt gee nie *lag*

Geboorte? Mmm, dis nou 'n subject op sy eie...

Groete

Chenél

Chenel

Die storie agter die storie is - ek mag dit ongelukkig nie verklik nie.
Petronella

Chenél

Wat vir 'n vraag is dit? Dis mos nou soos om iemand te vra: "en hoe was jou geboorte?"
En dan klink dit my ons was almal onder die invloed ook nog gewees.

groete

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Tribelmoon

Hey girl as ek die storie so lees was julle almal gesuip nevermind onder die invloed. Like julle humor.
Psyche

Um...

Vergeet van wie kwaad was vir wie...Hoe was die soen?! *lag*

Groete

Chenél

If you want to change the world, start with the person within.

Ja nee kyk

Dis mos nou tipies man, moet mos vuil wasgoed in die openbaar kom hang. sug. Ek het niks met jou tietbottel gedoen nie, moet nie so lieg nie. Ek sê mos altyd, if all else fails, blame it on the bunny.

groete

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Is julle Familie!

Hey willebeest nou is ek confuse - is OscarWillebeest, Tribelmoon en Petronella familie? Of is dit nou een van julle humor streke.
What ever, die foto is pragtig.
Psyche

psyche

Ek weet nie, is ons familie? Ek spring maar op die bandwagon jong *w*.

groete

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Petronella kwaad!

Oscar dit is 'n pragtige foto.
Maar jy lieg! ek is nog al die jare kwaad omdat julle mekaar gesoen het.
Petronella