Ek voel vandag so..

xxx_0.jpg
MOEG!

Pssst!

Mag ek asseblief jou trollie leen? Ek is moeg!

Sekerlik Wil net eers gou

Sekerlik
Wil net eers gou klaar braai!

Dit is nou vir jou 'n trollie

Baie goed gedoen. Ek dink ek gaan shopping doen en soek vir 'n trollie.

Petronella

jannietoor

Is jy dalk interpreneur? Dit is nou bleddie original, die trollie en al sy gebruike. Hoop nie die winkel waar jy dit gesteel het van sien dit nie... is dit nog teen die wet om 'n trollie te steel?

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Super Trollie

Hier's my daaglikse vervoer.
Jet aaangedrewe!

Cool

Hey Jannietoor, ek het jou onderskat. Jy werk! like jou moterkar sommer baie. Dit is nou regtag goeie verbeelding, jy het nie dalk een met 'n sidekar vir kinders nie?

Psyche

Bling

Ek sal bietjie soek :)
Hier is my buurman se bling mobiel.

Sekerlik

Sjitt!! jy is oorpronklik, wat 'n bleddie goeie antwoord en manier om 'n trollie te gebruik.

Pssst!

Foto oplaai werk vir die Blog.
Dit was my werk (en toets met hierdie blog)
Probeer gerus deur Insert Image te kliek onder jou ligaam (nee man, daaai ligaam waar jy jou blog inskryf!)

Laat my weet of julle regkom of nie. Ek sal later kyk en beter instruksies skryf. Nou moet ek regtig gaan werk!

Pssst!

Ek dag jy werk nou regtig. Wat soek jy nog op die blog. Mans!
Petronella

moeg

Jy spandeer seker 'n fortuin aan 'n fisioterapeut? In daai posisie kan g'n mens ordentlik rus nie. Die dat jy so moeg is. Ek sien jy se, jy werk, nou wonder ek... oefen jy om 'n contortionist te wees?

Jip like ook die pic.

groete

Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault

Moeg!

Luiaard gaan kyk na die mier, hoe hy werk. Like jou picture.
Psyche

Is!

Ek werk mos :-D

He-he

Hey dude is cool ek sien nou dat jy werk.
Psyche

Is!

Sjame- nou skielik werk jy, terwyl jou foto wys hoe jy rustig in die trollie slaap.
Petronella

So?

Ek dink.
Dit is ook mos werk?
:-D

So?

O land nou het ek gelag. Julle is witty!

So?

Dis wat jy dink!
Petronella