Waneer is dit onkruid?
Ek pluk die anderdag so blommetjie wat op ons gras grooi en gee dit vir my anderhelfte met 'n moewiese smile.
"Vir wat gee jy my onkruid?" Vee sy die smile van my gesig.
Omdat dit wild op my gras grooi is dit nou onkruid?
Hmmm, nou wonder ek: Waneer is dit 'n blom en waneer is dit onkruid?

- Jannietoor se blog
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer

Raad!
Jannietoor, die lewe saam met 'n vrou is mos niks anners as 'n wedersydse misverstand nie: Ons kannie met, of sonder hulle klaarkom nie! Maar, gelukkig het ek vir jou raad wat die blom versus onkruid argument finaal sal beslis.....
Drink een Saterdagoggend twee six pack biere uit, dan vat jy jou graaf, en spit alles in jou tuin uit! So maklik soos: dit wat weer opkom is onkruid!
Eenvoudig, soos die meeste goeters inie lewe.
Onkruid
Hey dude moenie bekommerd nie, is mooi onkruid. Dit is die idee wat tel. Volgende keer nooi jy maar net jou vrou saam tuin toe en as sy oe en a dit is 'n mooi blom, dan pluk jy vir haar een. Dan sal jy mos weet dit is 'n blom.
Psyche
Tuin
hehe
dit herhinder my aan 'n ander saakie wat hom in die tuin afgespeel het.
Sal later blog.
Siestog!
Nou het ek net so lekker gelag. En jy is juis so hardwerkend.
Petronella
shame
Ek het nou sommer uitgebars van die lag...
Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault
Blom of onkruid
Die lyk onkruid lyk pragtig. Maar jy sal weet dit is onkruid sodra jou vrou dit weer terug gooi in jou gesig. Luister maar na die vrou, hulle weet altyd beter.