reality se moer
los al jou pyne
los al jou smart,
kom na die internet
kom breek nog 'n hart.
gister was jy 'n scientist
vandag is ek 'n barrister
hang af hoe jou mind is china.
you can be a minister
you can be a liar,
you can even be a cheat
ploeg met annerman se kallers
en die public scheme dis neat
met 'n bankbalans in die swart
speel jou neef se photo een moerse part.
almal dink jy's 'n meneer,
jy's cultured, learned, 'n ware heer
voor jou voete val hul neer
jy's cultured, learned, 'n ware heer.
en wanneer slim sy baas dan vang
is daar geen pyn, ou Don Juan,
transformeer bloot na James Bond
en kyk hoe dans die poppies rond!
die internet verdra mos als
en oppie net is niemand vals
maar onthou net dit, my maat
tsv al's, gaan jy vanaand allenig slaap.

coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags
Internet
Cool gedig girl. Internet is maar 'n probleem en die lieg gesigte en stories van sommige van die mense is om oor te lag.
Psyche
reality se moer
Hoe verplaas hierdie gedig my nou nie terug na 'n ander tydperk oppie net nie! O, en in 'n sekere mate laat dit my boonop bloos! Was ek mos 'n rasegte Pierce Brosnan gewees, en daar was hierdie pragtige vroumens .... Hel, het ek haar nou moers be-indruk, want oppie net kan jy mos wees wie jy wil!
Maar nou-ja, het ek die ontmoeting so lank as moontlik uitgestel, totdat my hart die oorhand gekry het! En weet julle wat? Nou kan ek wees wie ek is! Lyk ek nou wel nie soos James Bond nie, maar vir haar maak dit toe nie saak nie.
En sy? Wel, sy is baie mooier as wat ek my kon voorstel, in soveel opsigte! En nou hoef ek nie langer reality in sy moer te stuur nie!
Internet
Kolskoot met die gedig van jou.
Petronella