Aan almal wat soos sy vanaand voel, sterkte en 'n goeie nag. Mooi dinge dink en soete drome...
Mag die wat wakker is en skryf, wakker bly en dit geniet en die wat moeg is, regtig lekker sal slaap.
Lekker doedoes !!!

Ploesie
As ek die kat was sou ek die baas lankal in die pad gesteek het. Heelnag wakker bly en dit vir die woesblog. Ghmf!
Petronella
ploesie
is 'n mooi kat en lyk maar gatvol vir die mies wat hom so laat wakker hou.
Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault