Ek wens ek kon ook skilder. Ek is kan 'n stokmannetjie teken en dit is al. Jy en Petronella skilder pragtig. Petronella se skildery so bietjie weird maar seker is dit julle kunstenaars temprament wat die verskil maak.
Crissanta
On November 9th, 2007 OscarWillebeest (nie geverifieër) says:
Om volledig kommentaar te lewer is te veel werk! Maar, alhoewel die skildery ietwat "steriel" is, hou ek baie daarvan!
En dit was beslis Tribalmoon, daar oppie strand, met dieselle hoed wat sy, toe sy my daar sien le, aangedring het ek moet my mee bedek, aangesien daai sombrero ver te klein is!
Chenel, kom nou, laat ons met jou volgende skildery die innerlike karakter vannie menswees oppie onderwerp se gesig lees, jong. Jy het soveel talent, dus is daar nie 'n verskoning nie! Diepte, is wat ek by jou soek, diepte: daardie innerlike mens wie die onderwerp virrie wereld probeer verdoesel: hetsy onskuld, begeerte, wreedaardigheid, dierlikheid, verwaandheid, of whatever!
wel wel wel... sien ek nou hoe bespreek julle my natural beauty... lag en lag.
wel, ek like die hoed...maar daai oe is die verkeerde shape en kleur. En die hare,,, dis te lank en heeltemal te netjies om ek te wees... maar die girl het so regte herbal essence mond.
Die enigste manier wat ek geskilder kan word is as iemand 'n vinnige foto neem en dan van die foto af skilder, want ek is heeltemal te vol nonsens om so lank stil te sit.
Ek glo nie ek gaan tyd hê vir 'n skildery nie. Maar siende dat jy nou sê dat jy nie gaan stil sit nie sal ek maar 'n vinnige skets moet attempt. Hell, ek haat portraits. ;(
mmmm oulike prentjie-tjie-tjie
sit nou net en vra myself: "Self, is DIT nou hoe tribalmoon lyk?
mmm, wonder of die sombrero man haal poedelnakend gesien het...dalk die rede vir die mini-hoedjie?
:-D
Welgedaan!
Ek dink dat daar niks fout is met die skildery.
Baie goed gedoen, Chenel.
Petronella
Skildery
Ek wens ek kon ook skilder. Ek is kan 'n stokmannetjie teken en dit is al. Jy en Petronella skilder pragtig. Petronella se skildery so bietjie weird maar seker is dit julle kunstenaars temprament wat die verskil maak.
Crissanta
Knap gedaan!
Om volledig kommentaar te lewer is te veel werk! Maar, alhoewel die skildery ietwat "steriel" is, hou ek baie daarvan!
En dit was beslis Tribalmoon, daar oppie strand, met dieselle hoed wat sy, toe sy my daar sien le, aangedring het ek moet my mee bedek, aangesien daai sombrero ver te klein is!
Chenel, kom nou, laat ons met jou volgende skildery die innerlike karakter vannie menswees oppie onderwerp se gesig lees, jong. Jy het soveel talent, dus is daar nie 'n verskoning nie! Diepte, is wat ek by jou soek, diepte: daardie innerlike mens wie die onderwerp virrie wereld probeer verdoesel: hetsy onskuld, begeerte, wreedaardigheid, dierlikheid, verwaandheid, of whatever!
die hoed en die girl
wel wel wel... sien ek nou hoe bespreek julle my natural beauty... lag en lag.
wel, ek like die hoed...maar daai oe is die verkeerde shape en kleur. En die hare,,, dis te lank en heeltemal te netjies om ek te wees... maar die girl het so regte herbal essence mond.
Die enigste manier wat ek geskilder kan word is as iemand 'n vinnige foto neem en dan van die foto af skilder, want ek is heeltemal te vol nonsens om so lank stil te sit.
mooi skildery though, al is dit nou nie ek nie.
Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault
Is that a challenge?
Ek glo nie ek gaan tyd hê vir 'n skildery nie. Maar siende dat jy nou sê dat jy nie gaan stil sit nie sal ek maar 'n vinnige skets moet attempt. Hell, ek haat portraits. ;(
Vir jou maak ek 'n exception, doll. ;)
Groete
Chenél
If you want to change the world, start with the person within.
onbekende bekende
mmmm oulike prentjie-tjie-tjie
sit nou net en vra myself: "Self, is DIT nou hoe tribalmoon lyk?
mmm, wonder of die sombrero man haal poedelnakend gesien het...dalk die rede vir die mini-hoedjie?
:-D
wonderlike talent wat jy hier het!
groeNte
BB
Tribalmoon se pose
Dankie vir die kompliment doll. Much appreciated ;)
Maar jy sal nie glo hoe lank ek gesukkel het om vir Tribalmoon te kry om stil te sit nie. Dit was 'n mission!!! *lag* Dalk het sy haar eie weergawe...