Nie die uitnodiging wat jy wil sien nie

Nie die uitnodiging wat jy wil sien nie

uitnodiging

Dit is regtig 'n cool uitnodiging die. Jammer ek het hom nie gehad toe ek getroud is nie. My skoonma is allergies vir neute en ek sou defnitief neute op die spyskaart gehad het. Versteek in elke gereg.