verras jy my nou sommer so. I am humbled my friend. Werklik nie bedoel dat jy my moet teken nie, maar nou dat jy het, dink ek dis 'n stunning portret en koop ek dit sommer by jou!
PS thanx vir die eyebrow wax. (lag en lag)
Dit is sommer net bleddie nice en nou weet ek waar om my volgende bestelling te plaas vir 'n prent wat ek dalk in my gedagte sien, maar glad nie self sal kan teken nie.
My Portret!
Chenél,

groete
Do Not Adjust Your Mind, Reality Is At Fault
Bly jy like dit
Hey doll
Ek is bly jy like dit. Volgende keer net 'n duideliker pic vir my gee. Die een op die blad was moerse klein, jong. *lag*
Groete
Chenél
If you want to change the world, start with the person within.