catch of the day
bertha het al weer lus vir woorde spoeg! 'n insiggewende gesprek met 'n ander skrywer gehad - of gedeeltelike gesprek. die moets en moenies van die dating scene. kom ons noem dit maar so.
uit ervaring kan ek nie regtig praat nie, ek speel nie games nie, ek weet nie hoe nie :-)
straight op die man af, laat ek jou hartjie bloei vir 'n rukkie maar as jy my verveel laat ek jou dadelik weet. maar nie alle mense is dieselfde nie. ok so hier is wat ek reken gebeur.
peto ontmoet vir girlie...hulle drool vir 'n rukkie oor mekaar, lieg lekker saam, en die man maak die move om die vir girlie te sê: hey ek soek jou beeste (m.a.w lobola - huweliksklokke en you name is!) In die tydperk wat jul net date, moet jy al die stops uitruk, ek meen, die goose kan enige tyd padvat, jy moet haar rede gegee om te bly.
in vroulief se kop, reken ek sien sy rande/ponde en 'n luukste lewe, plus 'n man wat kwansuis alles kan doen, van grassny tot skottelgoed was en stryk. Sy is netjies op haarself, maer en mooi, praat fyntjies, bloos en flikflooi
TOT DAAI BLEDDIE RING AAN DIE VINGERS KOM! dan word mans bier vate, vrouens kla kouse en neul nellas! ag ek kraam sommer 'n ertjie pit as ek dit hoor! weet jul hoekom, daar word met die verkeerde gesindheid in verhoudings ingegaan. as ek iemand sien waarvan ek hou, dan gaan doen ek saam met ANDER uit en vryf dit in nie! hel, dan soek jy mos 'n poena-klap! :-)
anycase! verhoudings is soos die lewe geword het, cheap, fast and disposable! my moeder sê altyd, daar's BAIE visse in die see, maar die pop soek maar 'n shark! hier vissie vissie vissie!
- bertha badprop se blog
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer

I will appreciation
I will appreciation for the actual work you have made on paper the next few paragraphs. I'm hoping exactly the same work best by you sometime soon too. Your own document makes us pleased. Brooks Brissett
Appreciate your
Appreciate your sharing this info around. We are very satisfied with this particular report. Your blog post can be quite useful. We many thanks for do the job. Anna Hazekamp
azure corner blue face shield well being insurance insurance quo
Many thanks for producing the particular straightforward efforts to go into detail this. I find myself very strong regarding this in addition to would want to find out more. When you can, because you read more thorough expertise, might you thoughts placing much more discussions similar to this 1 with additional data.
azure corner blue face shield well being insurance insurance quotes
health and fitness insurance commercial children
Hence informative internet site! Big appreciate it! Thanks for a great time going to your site. It is definitely a new satisfaction comprehension an internet site like this packed with wonderful data. Cheers!
health and fitness insurance commercial children
evaluate insurance amount quotes
Its a real beneficial document. This site is really so beneficial. I need to realize other information regarding this specific write-up. Therefore you should offer various other info on this particular area,Thanks.
evaluate insurance amount quotes
Date
Goei dag daar
Ja, dit is hartseer maar dis waar! Jy slaan die spyker op sy kop. Mense dink die magic hou vir ewig, en dat dit altyd sommerso vanself daar gaan wees. Geen begrip dat dit later werk vat om die magic te behou nie. Dan sit altwee en wonder waar is dit heen, dan kom die verveel staduim, en die res is geskiedenis.
Sad, but true.
go went gone
ja, dit vang my altyd as mense sê, die huwelik is 'n 50-50 ding! stront man! die 100-100! en soos julle albei tereg sê, dis 'n konstante werk oefening 'n give and take situation. ek het met 'n helse bang aarde toe gekom toe my drie jaar verhouding soos mis verdamp, oor ons respek vir mekaar verloor het! kyk, bertha pas nie in die Bertha scene nie! haat dit, in fact. bly dat jou pelle reggekom het seemeisiekind...ek en snorkelman sal maar nog lyn in die water na die groot byte soek...hier vissie vissie :-)
ps snorkelman...trek aan daardie duikpak, sit op die snorkel, and let the games begin!
Sparks
Ek kan saam stem met jul altwee,dis ongelukkig hoe dit is.
Darm is daar n paar gelukkiges wat n tweede kans kry,soos bv *Carlien wat in n verhouding was met *Jacques vir 2 jaar,jul het later saam gebly maar die verhouding het rampspoedig geeindig en Carlien het pad gevat en na 3 weke het Jaques haar terug gevra en nou al 6 maande later en als gaan nog baie goed want die twee het altwee besef hul het nie gegee nie maar net gevat...
Met die wil ek se,nie all is lost nie,as die mense net wil wakker skrik en besef....
*Skuilname