bertha die drama queen

bertha die drama queen

as ek nie skryf nie, sing ek. hallo wereld, dis ekke!

minnesanger.

Bertha, my goeie hel, ek sing mos ook graag! Maar die verskil tussen my en jou is dit: ek sing meestal aan die einde van ander sangers se optrede, wanneer die gehoor traag is om die venue te verlaat!

sing-sing so hoera

oscar
nou like ek jou 10 keer meer! jy praat mos nou my taal.

ek is nie so keen om voor SOOOO baie mense te sing nie, ek geniet my trou-funksies, en entertainment soos dit huidiglik is. my groot droom is dat iemand GROOT van my songs sal sing! ek fluit vir jou 'n deuntjie...neurie maar jou tune!

groete

Een helse aanbod!

Hoe hit ek nou net nie die big time nie! Sony het my vandag honderde duisende aangebied om op te hou sing! Het glo iets met my stem te doen.