(in memoriam: Piet Koornhof)
bakore
varkore
en for some of us
die promises.
Is Piet mos reguit hel toe
om die duiwel te 'convince'
dat die Hansard
erg 'confuse' is
en hy per definisie:
sy naaste liefgehad het.
Sê ou nick:
"fok ou Piet
jy hoort mos in die Hemel,
want iewers
langs die pad
moes jy tog
die waarheid raakgelieg het?"
(ge-edit soos voorgestel, werk dit beter?)

coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags
Encore!
Arme ou duiwel, eiteindelik kry hy sy come-uppance! Tribalmoon, dis 'n pragtige bitter-sweet stukkie werk: mens lag en jy leer, jy geniet en jy dink!
En, ek is seker ou Piet is klaar besig om ou Nick ore aan te sit! So van ore gepraat, die ou was mos hoeka bekend vir sy paar extra large! Het glo soos 'n taxi met twee wawyd oop deure gelyk!
Even sy seun was vandag oppie tv, en het opgemerk dat sy pa homself uit enige ding kon "uitpraat." Maar, selfs ek weet nie hoe ou Piet sou voel oor jy nou insinueer dat hy per ongeluk die waarheid gepraat het nie!