Vrede en wysheid aan almal
Hier is die eerste stukkie musiek vanaf my volgende album genoem POLITIEK EN ALLE ANDER P-WOORDE Die liedjie carte blanche se eerste stuk is te hore op my tuisblad Iets hoop ek heeltemal anders Al moet ek self so se gaan dit heel waarskynlik die grootste projek wees wat ek tot nou toe aangepak het . Hoopenlik deur die album sal kwessies gedek word wat strek vanaf die grusame verkragtings in knysna van die twee blanke meisies , babas in muti moorde , Discovery mediese fonds wat nie vir kanker behandeling wil betaal nie maar wel vir sangomas , wonder of hulle die konsultasie vir muti moorde dek??? , die k.. spul in die munisipaliteite waar die riool mense se huise opvreet , die satanistiese sadistiese rehab senter in noupoort met pitbulls en all , die wapenskandaal met al ons vleklose lede van die parliament se vingers in die pie , ons polisie se 1011 no talk , no answer no response radio show , die saga van identiteits dokumente wat met die hulp van gyselaars verkry word , die gezuma van die bye , n land wat stort in duie , en hoopenlik nog veel meer Ek dink dis tyd om almal direk aan te vat En al maak dit geen verskil ten minste sal alles in klank vasgevang word vir die wat omgee luister gerus en laat weet wat julle dink daarvan

coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags
Projek
Interessante projek wat jy aanpak... dis vreemd regtig, want deesdae voel ek ook so lus om die wêreld en al sy trawante aan die strot te gryp. En ek probeer.
Ek was op jou blad gewees , en ek vermoed mens moet die mp3 download?
groete
tribalmoon
Heita!
Pragtige tuisblad- goeie uitleg: nie te veel grapics nie. En ek kan relate met jou liedjie se woorde. Jammer ek sukkel om na die musiek te kan luister! Jy kannie miskien vir 'n morele analfabeet soos ek die aanwysings vir luister verder vereenvoudig nie?
O, en jy moet nou nie eendag, wanner jy beroemd is (soos Mick Jagger, en Elton John, en wie weet nog) nou virrie mense se : "Fork julle, ek sal nou enige stront, op enige manier sing, want nou gaan dit oor geld, en nie meer morele beginsels nie!"