On Desember 13th, 2007 OscarWillebeest (nie geverifieër) says:
Se vir Indoena jy gaan hom vir opleiding na die Letaba-kamp toe stuur, want hy kannie hard genoeg byt nie! Wolfhond byt mos teen ongeveer 2000 lb per vierkante duim, teenoor die hiena se 6000 lb per vierkante duim.
Het so paar jaar terug self 'n wolfie gehad, ene Apollo. Hy was 'n reject vannie polisie se hondeskool, en is uitgeskop omrede hy niemand wou byt nie!
Oscarwillebeest jou Apolla wou nie byt nie, omdat hy vir die polisie gewerk het. Sommige polisie honde is spoorsnyers en as hy die spoor gekry het, dan word die bythonde gestuur om te byt. Miskien was Apolla 'n goeie spoornyer maar nie 'n byt hond nie.
Indoena is sterk en 'n goeie spoorsnyer. Hy byt en is ook 'n goeie waghond. Gelukkig het hy nog nooit teen 'n Hiëna geveg nie, tog weet ek dat hy sal veg teen 'n Hiëna as hy gedwing word. Kyk na daardie ore van Indoena, dit staan regop en daardie oë, vertel jou dat hy weet wanneer om aan te val.
Ek sal hom weer na Letaba-kamp vat vir verdere opleiding.
McFarlan
Vasbyt!

Jou Apollo