Die een is vir jou my vriend Mag jy vrede vind tussen die sterre en mag jou musiek op die aarde vir ewig voortleef
Luister na die lied by
Die een is vir jou my vriend Mag jy vrede vind tussen die sterre en mag jou musiek op die aarde vir ewig voortleef
Luister na die lied by

coach outlet
coach outlet online
coach outlet
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach factory outlet
coach outlet
coach outlet store online
louis vuitton sale
louis vuitton outlet
coach factory outlet
coach factory online
coach factory outlet
coach factory outlet online
louis vuitton uk
louis vuitton
coach outlet online
coach outlet
coach outlet store
coach outlet store online
coach bags
coach outlet store
coach outlet
coach outlet store online
hermes birkin
hermes bags
gucci uk
gucci uk sale
louis vuitton outlet
louis vuitton bags
Lucky dube
Ek het van jou werk op die woesblad gelees en ook jou musiek op jou webside geluister. Het jou musiek baie geniet en ek sal ook graag jou cd. Wil koop as jy dit vrystel.
Mary-Ann
Lucky dube
Insisevus ek het jou musiek baie geniet, en jy is volgens my 'n tweede koos kombuis wie se musiek ek ook baie geniet.
Sterkte met al jou musiek. Ek is ook in besit van die cd, waar julle bekend staan as Plaak. Maar ek hou meer van jou solo liedtjies.
dankie petronella
Petronella baie dankie vir die kommentaar . Ek moet se ek hou ook van die solowerke meer , seker maar oor dit soos my eie baba is wat ek grootmaak . Toe ons PLAAK - NAROVERTURE opgeneem het moet ek se was dit my eerste poging , saam met Marius , om musiek te maak en op te neem . Intussen leer n mens maar soos die tyd aanstap en selfs op my solo cd wat voor kersfees beskikbaar sal wees , is daar n noemenswaardige verskil tussen die eerste liedjie wat sowat 10 maande terug opgeneem was . Ek dink die musiek het met die afgelope 5 liedjies beter begin raak . Ek neem oor twee weke die eerste snit van die tweede solo cd op en hoop dit gaan nog net al hoe beter raak . My solo werk - DEUR DIE VENSTER het n baie doelgerigte samestelling gehad en ek dink dit is wat die cd laat werk Van die begin af het ek geweet waarheen ek wil gaan met die musiek en boodskappe . Teen die einde het ek meer aktiefisties geraak al beskou ek myself as n passifis , n aktiefis deur die ouderdom getem .Maar ek kannie myself keer om sosiale kommentaar te lewer oor die dinge waarmee ek nie saam stem nie en so hoop ek dat die woorde wat ek prewel , word n ander man se kreet
Weereens dankie
groete en vrede hier tussen venus en mars
Outlaw van die universe .........
Junkie van my soul
Solo werk
Ek het al al jou musiek geluister op jou webside. Jy moet my asseblief laat weet as jy jou solo cd. vrystel.
Groete
en laat jou musiek die praatwerk doen.