Oordkind

Oordkind - Ek stort nou so lekker soos 'n oordkind - Stort sonder om te dink aan water of elektrisiteitskostes want die kind gebruik die vakansieoord se geriewe en niemand gee om hoe lank hy stort nie.