"SERVICE FEES" op grond gekoop.. laaaaank terug

Kan iemand dalk help? 'n Plaasboer het baie lank gelede gedeeltes van sy grond verkoop. Dit kon gewees het om geld in te samel om sy boerdery aan die gang te hou. Hy het nog die hele tyd vruggebruik gehad daarvan. Nou jare daarna, gee hy die grond aan 'n ontwikkelaar, sonder om enigiemand in die saak te ken. Die ontwikkelaar vra oor die R100 000 per standplaas aan ontwikkelingsfooie... wat nou?