Verwysing:
Flaf
Sluisenaars en sluiserinne: Flaf se mooi beskrywende name vir jong studente wat sluise oop- en toedraai as vakansiewerk in die buiteland. Dit is 'n baie eensame, maar tog rustiger werk. Flaf skryf die meisies raak meermin-mooi vir die manne as hulle vir 7 dae nie veel ander lede van die vroulike geslag sien nie ...
