Piet Magriet: Die idee wat ek van 'n ritsluiter het is nou weer 'n "rytjie tanne" wat mooi inmekaar inpas om te sluit.
Johanna: Die rytjie tanne kan ook werk. Dan noem ons dit 'n (tandsluiter) gaan baie makliker wees om die spel van die woord te onthou want daardie (s) gooi my heeltemal deurmekaar omdat ek hom altyd met twee s'e spel.
