Motors

Panalla (2)

In die begin het dit maar woes gegaan. Ek en my klein, groen karretjie het nie aldag dieselfde taal gepraat nie.

Die Panalla-sage: Eerste ontmoeting

Dit was nou nie werklik liefde met die eerste oogopslag nie. Inteendeel, toe ek haar die heel eerste keer sien het ek nie veel notisie van die 'rooibont speenvarkie' geneem nie.

Nuwe motor

My motor is nou 14 jaar oud en nog in uitstekende toestand.