Hoe lyk die Woes mense?

Ek en my man

Ek en my man

Ek en my liefdevolle man.

Net weer kom groet.

Net weer kom groet.

Ek was baie lank stil, want daar was 'n tyd vir selfondersoek en bepeinsing tot ek weer perspektief in myself kon vind. Baie nuwe lewenslesse is in hierdie tydperk by my lewe gevoeg.

In die verlede...

In die verlede...

Foto van my in my voortrekker outfite vir 'n opvoering.
Dink dit was omtrent 'n storie om so te lyk daai tyd?

Phillipo

Phillipo

Dit is so voor die handliggend dat die lewe so kort en voor die handliggend is!

bekendstelling

bekendstelling

Boksemdais:
'n hele kabundel verse

bekendstelling deur hierdie klompie woesters by die kunstefees in Bloemfontein.

Pubstars 2008

Pubstars 2008

En daar sing ek te lekke vir ekke

Pubstars 2008 (Bertha gaan groot)

Pubstars 2008 (Bertha gaan groot)

Albert de Wet stel my voor aan die judges