Lank lank gelede in 'n plek ver ver van hier, is ek gebore. Van toe af, lewe ek meer in my eie droomwêreld as in hierdie wêreld. Ek huppel tussen skoenlappers en sweef op wolke...
Dagboek
Against social control - by cheap jewelry
Bajo the slogan 'social control' is celebrated the 24 th Alternative Fair this weekend in the riverbed, between the Bridge of Flowers and the Calatrava.
wow, ek is darem ondankbaar
Dinge wat ek haat! deel 1 van baie
Ek dink ek hou van haar!!!
Ek is lief vir jou, ek wil nie verlief op jou wees nie, dit vervuil 'n goeie vriendskap. Ek mis jou geselskap in 'n kwessie van minute. Jy is soos daardie stemmetjie wat 'n persoon nodig het om op die pad te kom. Alhoewel ek ver van die pad af is, hou jy my darem bietjie doel gerig die laaste tyd, jy sorg dat ek nie sanik oor die verlede nie, en jy sit 'n blerrie damn breë glimlag op my gesig.
n nuwe jaars, skemers aand
Soos ek langs die swembad le met my voete net-net in die lou warm water en kyk hoe die skemer nader kruip met Brakenjan my kortbeen Jackrussel op my maag, ruik ek die nuwe jaar in die lug en ek kan ho
a moment
"Good!" In Zhang Luo who just say, when a good character, Raymond Wong suddenly a pediment, front, rushed over, the whole person volley jump one meter 1967, kicked his legs even violent Zhang Luo W
Joan of Arc an ordinary woman
"She" betrayed the trust of the king, "she," "she" is now tied at the stake by the British, watching the flames ignited the fire.
Verwarde klein plantjie
‘n Week verby. ‘n Week van drastiese verandering. Ek wil nie aanvaar nie. Ek kan nie fokus nie. Ek wil eerder net vasklou en vergeet.
Haarstyle en Groentetuine
‘n Nuwe haarstyl is darem baie opwindend!
Hoekom vra Afrikaners nie vrae nie?
Wow! Hierdie is nogal oorweldingend. Ek wou nog altyd “blog” en het nou uiteindelik ‘n lekker platvorm gevind om te kan se wat ek wil se.
Ek- bederf
Ek vra toe mos vir bietjie tyd vir myself, tyd vir mý doen- dinge, mý musiek en vir STILTE.
Karoo roep my!!!!!!!
Soek plaas om te huur in die Karoo
Wil so graag n karooplaas huur,maar dis so skaars soos hoendertande.
Veral waar ek graag wil wees,Sutherland,Lainsburg,Fraserburg area.
Nog 'n "Statistiek"
So jip daar het ek dit nou. Ek gaan een van die dae deel wees van nog ‘n “statistiek”.