Terug na die vakansie

Hallooooooooo almal!!!

Jip ek is terug in die samelewing.

Was dit nou vir jou n vakansie en n half.
Dit was rerig baie lekker.
Ek het so baie mooi goed gesien,dis moelik om te glo daar is nog pleke wat mens nie aangeraak het nie.

Het lekker getan,geswem en sommer net mal gegaan.
En n swart sak vol skulpe saam huis toe gebring.

My woef was vir baie mense iets besonders.n Fotograaf het mal gegaan toe hy my hond sien.
Sal vir jul nog foto's opsit later.

Ek het ook n seekat gesien.In die natuur,wild en vry..

Sal jul later nog meer vertel van my vakansie.
Moet nou eers opvang met bietjie werk..