Ek wens ek was elders. Nee, nie daar nie, maar ook nie hier nie.
Eintlik wens ek soms ek was nie in my kop nie.