Waarheid of Fiksie?

y

Hond se kierie!

Kyk, wat jy hier vertel is regtig interessant! En heel gepas ook, want dit is hoeka so ongeveer 10 000 jaar gelede dat die eerste hond "ge-domesticate" is. Wys jou net, as mens regtig oplet kan jy soveel leer!

Nou wonder ek: as dit waar is omtrent honde, issit nie dalk waar van soveel ander diere nie? (dat dingetjies wat hulle doen, nie so 'random' is as wat mens aldag meen nie). Ek verstaan dat selfs hoenders, bv, op 'n baie spesifieke manier skrop, elke keer! En, dat 'n skaap, byvoorbeeld, tot 80 gesigte vir 2 jaar lank kan onthou.

Self is ek baie lief vir diere, en die hond: jy kan hom vandag skop, maar more sal hy weer sy stert ewe vriendelik vir jou swaai! Dan wil ek afsluit met 'n honde-spreekwoord, spesiaal vir jou (kan ongelukkig nie die outeur onthou nie): "I detest people who keep dogs, because they are too cowardly to bite other people themselve."

Jabulies - hond se kierie

y