Wat sal gebeur as die winter begin opraak?

Dít is nou 'n goeie vraag.

Wat sal gebeur as die winter begin opraak?

Baie lekker want dan pak ons al die komberse en verwarmers weg. Dink net lekker koel aantrek en geen lang onderbroeke, leer baadtjies en klapmusse nie!!

Winter

My dokter sal sonder werk sit want my kinders sal nie weer verkoue en griep kry nie. Ag hoe heerlik!!!!!!!!!!!

Die bome se blare sal al hoe

Die bome se blare sal al hoe minder word die kleure dowwer tot niks groen meer te sien is nie...omdat hulle nie gerus het nie......