Agter die tronkskerms:
Juenka: Ek stel voor ons maak 'n forum tronk oop waar 'oortreders' opgesluit word.
Proeswoorde
Vanuit die Forum Tronk
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Suid Afrika in 2009: deur Robelle
Robelle: Sonde met die bure
In die naam van kultuur
moet ek baie verduur
dis doef ... doef ... musiek van vroeg tot laat
om te baklei daaroor sal my niks baat
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Pret met kleuter-woordverdraaiings.
Lorraine:
rosyntjie - pinisyntjie
Mary and Joseph - Mary and Jovez
silwer - sirwel
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Kroegpraatjies van die Drankbare Susters
weerijuffrou: Vandag is ek baie drankbaar. Ek wil drankie se vir hierdie hoekie op die forum. Eks net 'n geleentheidsdrinker. Drankie dus vir die geleentheid ...
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Pes en plaag - Woeste raad & Skindernuus
Lorraine se plaag: Zimbabwe-bus vol vlieë
Ek is al opgespuit, maar niks help nie. My sinus-pille raak nou al duurder as die insektedoder.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Vandag op die Forum Spyskaart: Woorddisse oor daaglikse gebeure.
Erna Jo:
Wat is Amor as sy kwaad is? Sy is die joost in.
Disa:
... of sy gee nie 'n sokkie om nie...
Naas:
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Kosmetiese prosedure: Bart
Lenie sê daars al baie vroue wat hulle bo laat oppomp en onner laat stofsuie het om beter te kan lyk.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Ondeunde lyne: Vanuit die Woesterse Klaskamers
Lorraine:
Jerome bly iewers langs die Weskus. Pouse sien sy juffrou hy sit eenkant en lyk so half ongelukkig.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Idealmelk: Jakes se beskrywing
Idealmelk: 'n Lagie plestiek melk van 'n Japanese koei met latex spene!
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
Boererate: Knoffelhuisies, speensalf en Preparation H.
My liewe moeder het my vertel van die raad wat sy op RSG gehoor het vir beenpyne. Wel, blykbaar help dit NIE om met 'n aartappel in die bed te slaap nie, want sy het dit probeer sonder enige sukses.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Laslappie Woorde vanuit die Woesterse Lanings
Mel:
Skraapenletselwerk
Herinneringsboom
Bloedborrelkonsep
Onthoujyfoto
Kindweesalbum
Stermaakwoorde
Verskietendesterwens
Vuishouwoord
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Tong in die kies: Vanuit die Woeste Erwe
Lorraine Brand: My verhoudings met ander mans
My eerste verhouding in my getroude lewe was met Mr Min.
Hy hou my kant van die saak silwerskoon.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Woesterse Tameletjie-sinne wat begin met dieselfde letter (Tongknopers)
Piet Magriet: Saggeaarde Sannie Stofberg se sieklike stadige seun Sakkie se sterk swaar stewige swaer Sarel, sê sy stoute selfsugtige susssie Suzi se stadige sukkelende Suzuk
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Pret met intensiewe vorme van: Blou
Aangedra en afgestof deur Meraai vannie baai:
* asblou
* appelblou
* asurietblou
* bleekblou
* blouselblou
* bruinblou
* bremerblou
* bloublou
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more
Sluisenaars / Sluiserinne
Sluisenaars en sluiserinne: Flaf se mooi beskrywende name vir jong studente wat sluise oop- en toedraai as vakansiewerk in die buiteland. Dit is 'n baie eensame, maar tog rustiger werk.
- Meld aan of registreer om kommentaar te lewer
- Read more