Woorde wat beelde skep: Azalea

Woord in Engels: 
Druk asb op die 'read more' skakel.
Verwysing: 
Met dank aan Azalea vir die leen van jou praglyne.

Kom oor dit
Tyd is ‘n skildery
Maak nie saak hoe lank jy kyk
Dit gaan nie verander

Woorde is woorde…somtyds
Somtyds moet jy aksie neem

Liefde is ‘n venster
Hou op om daarna te staar
Dit gaan nie self oopmaak
Maak dit oop

Woede is ‘n deur
Moenie bang wees vir dit
Sluit dit
Sluk die sleutel

Lewe is ‘n wiel
Soms rol jy oor modder en klippe
En somtyds reis jy oor reënboë

Maar die belangrikste….
Somtyds moet jy kalmeer en stil raak
Want jy is jy
Jy ken die verskil

Kom net oor dit
©