Woorde wat beelde skep: Naas

Verwysing: 
(Met dank aan Naas vir die aandra van jou woorde pragtige beskrywende woorde)

Die bloed van die oggendson drup deur die takke van die Haak-en-steek ...

Branders galop oor die sand soos seeperdjies in gelid ...

Daar waar die see die laaste vure van die son op die horison blus ...

Waar my Bolandse berge op hul tone in die riviertjie staan en gate deur die wolke druk ....